Levitikus 21:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Geen man van die nageslag* van Aäron, die priester, wat ’n gebrek het, mag nader kom om Jehovah se vuuroffers aan te bied nie. Omdat hy ’n gebrek het, mag hy nie nader kom om die brood van sy God aan te bied nie.
21 Geen man van die nageslag* van Aäron, die priester, wat ’n gebrek het, mag nader kom om Jehovah se vuuroffers aan te bied nie. Omdat hy ’n gebrek het, mag hy nie nader kom om die brood van sy God aan te bied nie.