-
Levitikus 22:22Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 Geen offer moet blind wees of iets hê wat gebreek is nie. Dit moet ook nie ’n sny, ’n vrat, skurfte of ringwurm hê nie. Jy mag nie so ’n dier vir Jehovah aanbied nie of so ’n offer op die altaar vir Jehovah bring nie.
-