Levitikus 26:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Wanneer ek julle voedselvoorraad afsny,*+ sal tien vrouens julle brood in net een oond kan bak, en hulle sal julle brood dan volgens gewig uitdeel.+ Julle sal eet, maar julle sal nie versadig word nie.+ Levitikus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 26:26 Die Wagtoring,2004/5/15, bl. 24
26 Wanneer ek julle voedselvoorraad afsny,*+ sal tien vrouens julle brood in net een oond kan bak, en hulle sal julle brood dan volgens gewig uitdeel.+ Julle sal eet, maar julle sal nie versadig word nie.+