Levitikus 27:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 “‘Maar niks wat ’n man uit sy besittings onvoorwaardelik aan Jehovah wy,* mag verkoop of teruggekoop word nie, of dit nou ’n mens is of ’n dier of ’n stuk grond wat hy besit. Enigiets wat gewy is, is iets besonder heiligs vir Jehovah.+
28 “‘Maar niks wat ’n man uit sy besittings onvoorwaardelik aan Jehovah wy,* mag verkoop of teruggekoop word nie, of dit nou ’n mens is of ’n dier of ’n stuk grond wat hy besit. Enigiets wat gewy is, is iets besonder heiligs vir Jehovah.+