Numeri 13:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Toe hulle by die Eskol-vallei* kom,+ het hulle daar ’n tak met een tros druiwe afgesny, wat twee van die manne op ’n stok moes dra. Hulle het ook van die land se granate en vye geneem.+ Numeri Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 13:23 Die Wagtoring,2006/6/15, bl. 16
23 Toe hulle by die Eskol-vallei* kom,+ het hulle daar ’n tak met een tros druiwe afgesny, wat twee van die manne op ’n stok moes dra. Hulle het ook van die land se granate en vye geneem.+