18 ‘Jehovah, wat nie gou kwaad word nie en vol lojale liefde is,+ wat sondes en oortredings vergewe, maar wat die skuldiges beslis nie ongestraf laat bly nie, wat straf vir die oortreding van vaders oor kinders bring, oor die derde geslag en oor die vierde geslag.’+