Numeri 21:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Dit sal met jou sleg gaan, Moab! Jy sal vernietig word, o volk van Kamos!+ Hy maak sy seuns vlugtelinge en sy dogters gevangenes van Sihon, die koning van die Amoriete.
29 Dit sal met jou sleg gaan, Moab! Jy sal vernietig word, o volk van Kamos!+ Hy maak sy seuns vlugtelinge en sy dogters gevangenes van Sihon, die koning van die Amoriete.