Numeri 22:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Uiteindelik het Jehovah die donkie laat praat,+ en sy het vir Biʹleam gesê: “Wat het ek aan jou gedoen dat jy my al drie keer geslaan het?”+
28 Uiteindelik het Jehovah die donkie laat praat,+ en sy het vir Biʹleam gesê: “Wat het ek aan jou gedoen dat jy my al drie keer geslaan het?”+