18 want hulle was vyandig teenoor julle met hulle slinkse dade in verband met Peor+ en met Kosbi, die dogter van ’n hoofman van Miʹdian. Sy was hulle suster wat doodgemaak is+ op die dag van die plaag wat ontstaan het as gevolg van wat by Peor gebeur het.”+