Numeri 29:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En julle moet die volgende as ’n brandoffer aanbied,+ as ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah: 13 jong bulle, 2 skaapramme en 14 ramlammers wat elk ’n jaar oud is, almal sonder gebrek.+
13 En julle moet die volgende as ’n brandoffer aanbied,+ as ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah: 13 jong bulle, 2 skaapramme en 14 ramlammers wat elk ’n jaar oud is, almal sonder gebrek.+