-
Numeri 30:16Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
16 “Dit is die wetsvoorskrifte wat Jehovah Moses beveel het in verband met ’n man en sy vrou, en in verband met ’n pa en sy jong dogter wat in sy huis woon.”
-