Numeri 32:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar ons sal gereed wees vir oorlog+ en sal voor die Israeliete uit gaan totdat ons hulle na hulle plek gebring het. Intussen sal ons kinders in die versterkte stede woon, waar hulle veilig sal wees teen die inwoners van die land.
17 Maar ons sal gereed wees vir oorlog+ en sal voor die Israeliete uit gaan totdat ons hulle na hulle plek gebring het. Intussen sal ons kinders in die versterkte stede woon, waar hulle veilig sal wees teen die inwoners van die land.