Numeri 36:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 En elke dogter wat ’n erfdeel onder die stamme van Israel besit, moet die vrou word van ’n nakomeling van haar pa se stam,+ sodat die Israeliete die erfdeel van hulle voorvaders kan behou.
8 En elke dogter wat ’n erfdeel onder die stamme van Israel besit, moet die vrou word van ’n nakomeling van haar pa se stam,+ sodat die Israeliete die erfdeel van hulle voorvaders kan behou.