Deuteronomium 2:36 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 36 Van Aʹroër af,+ wat aan die rand van die Arnon-vallei* is (insluitende die stad wat in die vallei is), tot by Giʹlead, was daar geen stad wat vir ons te sterk was nie. Jehovah ons God het hulle almal aan ons oorgegee.+
36 Van Aʹroër af,+ wat aan die rand van die Arnon-vallei* is (insluitende die stad wat in die vallei is), tot by Giʹlead, was daar geen stad wat vir ons te sterk was nie. Jehovah ons God het hulle almal aan ons oorgegee.+