-
Deuteronomium 3:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Toe het Jehovah vir my gesê: ‘Moenie vir hom bang wees nie, want ek sal hom en sy hele volk en sy land in julle hand gee, en julle moet met hom doen net soos julle gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.’
-