Deuteronomium 3:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En ek het die res van Giʹlead en die hele Basan van die koninkryk van Og aan die halwe stam van Manasʹse gegee.+ Die hele Argob-streek, wat deel is van Basan, het as die land van die Refaïete bekend gestaan.
13 En ek het die res van Giʹlead en die hele Basan van die koninkryk van Og aan die halwe stam van Manasʹse gegee.+ Die hele Argob-streek, wat deel is van Basan, het as die land van die Refaïete bekend gestaan.