Deuteronomium 3:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 “Ek het toe hierdie bevel aan Josua+ gegee: ‘Jy het met jou eie oë gesien wat Jehovah jou God met hierdie twee konings gedoen het. Jehovah sal dieselfde doen met al die koninkryke wat jy aan die oorkant sal teëkom.+
21 “Ek het toe hierdie bevel aan Josua+ gegee: ‘Jy het met jou eie oë gesien wat Jehovah jou God met hierdie twee konings gedoen het. Jehovah sal dieselfde doen met al die koninkryke wat jy aan die oorkant sal teëkom.+