Deuteronomium 4:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Julle mag niks byvoeg by die woorde wat ek julle beveel nie, en julle mag ook niks daarvan wegneem nie,+ sodat julle die gebooie van Jehovah julle God kan gehoorsaam wat ek julle beveel.
2 Julle mag niks byvoeg by die woorde wat ek julle beveel nie, en julle mag ook niks daarvan wegneem nie,+ sodat julle die gebooie van Jehovah julle God kan gehoorsaam wat ek julle beveel.