Deuteronomium 4:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 “Jehovah het vir my kwaad geword as gevolg van julle,+ en hy het gesweer dat ek nie deur die Jordaanrivier sal trek of in die goeie land sal ingaan wat Jehovah julle God aan julle as ’n erfdeel gee nie.+
21 “Jehovah het vir my kwaad geword as gevolg van julle,+ en hy het gesweer dat ek nie deur die Jordaanrivier sal trek of in die goeie land sal ingaan wat Jehovah julle God aan julle as ’n erfdeel gee nie.+