Deuteronomium 4:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Wees versigtig dat julle nie die verbond vergeet wat Jehovah julle God met julle gemaak het nie,+ en moenie vir julle enige beeld maak in die vorm van enigiets wat deur Jehovah julle God verbied is nie.+
23 Wees versigtig dat julle nie die verbond vergeet wat Jehovah julle God met julle gemaak het nie,+ en moenie vir julle enige beeld maak in die vorm van enigiets wat deur Jehovah julle God verbied is nie.+