Deuteronomium 4:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Want Jehovah julle God is ’n genadige God.+ Hy sal julle nie in die steek laat of julle vernietig of die verbond vergeet wat hy deur middel van ’n eed met julle voorvaders gemaak het nie.+
31 Want Jehovah julle God is ’n genadige God.+ Hy sal julle nie in die steek laat of julle vernietig of die verbond vergeet wat hy deur middel van ’n eed met julle voorvaders gemaak het nie.+