-
Deuteronomium 5:1Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Moses het toe die hele Israel bymekaargeroep en vir hulle gesê: “Hoor, o Israel, die wetsvoorskrifte en die regterlike bevele wat ek vandag aan julle bekend maak, en julle moet dit leer en presies doen wat dit sê.
-