Deuteronomium 9:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 “Onthou hoe julle Jehovah julle God in die wildernis kwaad gemaak het,+ en moet dit nooit vergeet nie. Van die dag af dat julle uit Egipte getrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, het julle teen Jehovah in opstand gekom.+ Deuteronomium Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 9:7 Die Wagtoring,1996/12/1, bl. 30
7 “Onthou hoe julle Jehovah julle God in die wildernis kwaad gemaak het,+ en moet dit nooit vergeet nie. Van die dag af dat julle uit Egipte getrek het totdat julle by hierdie plek gekom het, het julle teen Jehovah in opstand gekom.+