Deuteronomium 9:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe ek teen die berg opgeklim het om die kliptablette+ te ontvang, die tablette van die verbond wat Jehovah met julle gemaak het,+ het ek 40 dae en 40 nagte op die berg gebly+ en niks geëet of gedrink nie.
9 Toe ek teen die berg opgeklim het om die kliptablette+ te ontvang, die tablette van die verbond wat Jehovah met julle gemaak het,+ het ek 40 dae en 40 nagte op die berg gebly+ en niks geëet of gedrink nie.