Deuteronomium 9:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe het ek gesien dat julle teen Jehovah julle God gesondig het! Julle het vir julle ’n kalf van metaal gemaak. Julle het gou weggedraai van die weg wat Jehovah julle beveel het om te volg.+
16 Toe het ek gesien dat julle teen Jehovah julle God gesondig het! Julle het vir julle ’n kalf van metaal gemaak. Julle het gou weggedraai van die weg wat Jehovah julle beveel het om te volg.+