Deuteronomium 9:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Daarna het ek 40 dae en 40 nagte lank voor Jehovah bly neerbuig, soos die eerste keer. Ek het niks geëet of gedrink nie+ as gevolg van al die sondes wat julle gepleeg het deur te doen wat sleg is in Jehovah se oë en hom aanstoot te gee.
18 Daarna het ek 40 dae en 40 nagte lank voor Jehovah bly neerbuig, soos die eerste keer. Ek het niks geëet of gedrink nie+ as gevolg van al die sondes wat julle gepleeg het deur te doen wat sleg is in Jehovah se oë en hom aanstoot te gee.