Deuteronomium 9:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Ek het smeekgebede tot Jehovah begin doen en gesê: ‘O Soewereine Heer Jehovah, moenie u volk vernietig nie. Hulle is u persoonlike besitting,*+ wat u deur u grootheid verlos het en met ’n magtige hand uit Egipte uitgelei het.+
26 Ek het smeekgebede tot Jehovah begin doen en gesê: ‘O Soewereine Heer Jehovah, moenie u volk vernietig nie. Hulle is u persoonlike besitting,*+ wat u deur u grootheid verlos het en met ’n magtige hand uit Egipte uitgelei het.+