Deuteronomium 10:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hy sorg dat die weeskind* en die weduwee regverdig behandel word,+ en hy is lief vir die uitlander+ wat onder julle woon, en hy gee vir hom kos en klere. Deuteronomium Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 10:18 Nader aan Jehovah, bl. 113-114
18 Hy sorg dat die weeskind* en die weduwee regverdig behandel word,+ en hy is lief vir die uitlander+ wat onder julle woon, en hy gee vir hom kos en klere.