Deuteronomium 11:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Julle weet dat ek vandag met julle praat, nie met julle kinders nie. Hulle het nie die dissipline van Jehovah julle God,+ sy grootheid,+ sy magtige hand+ en sy uitgestrekte arm geken of gesien nie.
2 Julle weet dat ek vandag met julle praat, nie met julle kinders nie. Hulle het nie die dissipline van Jehovah julle God,+ sy grootheid,+ sy magtige hand+ en sy uitgestrekte arm geken of gesien nie.