Deuteronomium 11:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Jy moet hierdie woorde van my in jou hart en jou siel* bewaar en dit as ’n herinnering op jou hand bind, en dit moet soos ’n band op jou voorkop* wees.+ Deuteronomium Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 11:18 Gesinsgeluk, bl. 70-71
18 “Jy moet hierdie woorde van my in jou hart en jou siel* bewaar en dit as ’n herinnering op jou hand bind, en dit moet soos ’n band op jou voorkop* wees.+