Deuteronomium 12:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Daar moet julle julle brandoffers, die vleis en die bloed,+ op die altaar van Jehovah julle God offer, en die bloed van julle offerandes moet teen die altaar van Jehovah julle God uitgegooi word,+ maar die vleis mag julle eet.
27 Daar moet julle julle brandoffers, die vleis en die bloed,+ op die altaar van Jehovah julle God offer, en die bloed van julle offerandes moet teen die altaar van Jehovah julle God uitgegooi word,+ maar die vleis mag julle eet.