Deuteronomium 21:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Moenie dit teen u volk Israel hou, wat u verlos het nie,+ o Jehovah, en moenie die skuld weens onskuldige bloed op u volk Israel laat bly nie.’+ Dan sal die bloedskuld nie teen hulle gehou word nie.
8 Moenie dit teen u volk Israel hou, wat u verlos het nie,+ o Jehovah, en moenie die skuld weens onskuldige bloed op u volk Israel laat bly nie.’+ Dan sal die bloedskuld nie teen hulle gehou word nie.