Deuteronomium 23:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 omdat hulle julle nie gehelp het deur vir julle kos en water te gee nadat julle uit Egipte gekom het nie,+ en omdat hulle Biʹleam, die seun van Beor, uit Petor in Mesopotaʹmië, gehuur het om julle te vervloek.+
4 omdat hulle julle nie gehelp het deur vir julle kos en water te gee nadat julle uit Egipte gekom het nie,+ en omdat hulle Biʹleam, die seun van Beor, uit Petor in Mesopotaʹmië, gehuur het om julle te vervloek.+