12 “Wanneer jy in die derde jaar, die jaar van die tiendes, die hele tiende van jou opbrengs klaar ingesamel het,+ dan moet jy dit aan die Leviet, die uitlander wat onder julle woon, die weeskind en die weduwee gee, en hulle sal dit in julle stede eet en versadig word.+