3 Wanneer julle deurgetrek het, moet julle al die woorde van hierdie Wet daarop skryf. Dan mag julle in die land ingaan wat Jehovah julle God aan julle gee, ’n land wat oorloop van melk en heuning, net soos Jehovah, die God van julle voorvaders, julle belowe het.+