Deuteronomium 28:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Julle sal in die middel van die dag rondtas, net soos ’n blinde man in die donker rondtas,+ en niks wat julle doen, sal suksesvol wees nie. En julle sal keer op keer uitgebuit en beroof word, en niemand sal julle red nie.+
29 Julle sal in die middel van die dag rondtas, net soos ’n blinde man in die donker rondtas,+ en niks wat julle doen, sal suksesvol wees nie. En julle sal keer op keer uitgebuit en beroof word, en niemand sal julle red nie.+