-
Deuteronomium 28:31Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
31 Jou bul sal voor jou oë geslag word, maar jy sal niks daarvan eet nie. Jou donkie sal voor jou gesteel word, maar jy sal hom nie terugkry nie. Jou skaap sal aan jou vyande gegee word, maar jy sal geen redder hê nie.
-