-
Deuteronomium 28:67Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
67 In die oggend sal julle sê: ‘As dit maar net aand was!’ En in die aand sal julle sê: ‘As dit maar net oggend was!’ as gevolg van die vrees in julle hart en as gevolg van wat julle oë sal sien.
-