-
Deuteronomium 28:68Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
68 En Jehovah sal julle beslis met skepe na Egipte terugbring met die pad waarvan ek vir julle gesê het: ‘Julle sal dit nooit weer sien nie’. En julle sal julle daar as slawe en slavinne aan julle vyande moet verkoop, maar daar sal niemand wees om julle te koop nie.”
-