Deuteronomium 30:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Want dan sal julle na die stem van Jehovah julle God luister en sy gebooie en wetsbepalings gehoorsaam wat in hierdie Wetboek geskryf is, en julle sal met julle hele hart en julle hele siel* na Jehovah julle God terugkeer.+ Deuteronomium Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 30:10 “Hele Skrif”, bl. 89
10 Want dan sal julle na die stem van Jehovah julle God luister en sy gebooie en wetsbepalings gehoorsaam wat in hierdie Wetboek geskryf is, en julle sal met julle hele hart en julle hele siel* na Jehovah julle God terugkeer.+