21 Wanneer baie rampspoed oor hulle gekom het en hulle baie swaargekry het,+ dan sal hierdie lied teen hulle getuig (want hulle nageslag moet dit nie vergeet nie), want ek weet goed watter neiging hulle ontwikkel+ selfs voordat ek hulle in die land inbring wat ek hulle met ’n eed belowe het.”