16 het die water stilgestaan. Dit het baie ver weg opgedam by Adam, die stad naby Sartan, terwyl die water wat gewoonlik vloei na die See van die Aʹraba, die Soutsee, weggevloei het. Dit is afgesny, en die volk het die rivier voor Jeʹrigo oorgesteek.