Josua 5:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hierop het hy gesê: “Ek* het gekom as bevelvoerder* van Jehovah se leërmag.”+ Toe het Josua gekniel en met sy gesig na die grond toe neergebuig en vir hom gevra: “Wat wil my heer vir sy kneg sê?” Josua Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 5:14 Die Wagtoring,2004/12/1, bl. 9
14 Hierop het hy gesê: “Ek* het gekom as bevelvoerder* van Jehovah se leërmag.”+ Toe het Josua gekniel en met sy gesig na die grond toe neergebuig en vir hom gevra: “Wat wil my heer vir sy kneg sê?”