26 Toe het Josua hierdie eed uitgespreek: “Mag die man wat hierdie stad, Jeʹrigo, probeer herbou, voor Jehovah vervloek wees. As hy die stad se fondament lê, sal dit hom sy eersgeborene kos, en as hy die deure daarvan insit, sal dit hom sy jongste kos.”+