-
Josua 7:19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 Toe het Josua vir Agan gesê: “My seun, gee asseblief eer aan Jehovah, die God van Israel, en erken jou skuld aan hom. Sê asseblief vir my wat jy gedoen het. Moet dit nie vir my wegsteek nie.”
-