-
Josua 8:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 En toe die koning van Ai dit sien, het hy en die manne van die stad vroeg die oggend haastig uitgegaan om teen Israel te gaan veg op ’n sekere plek wat oor die woestynvlakte uitkyk. Maar hy het nie geweet dat daar manne was wat agter die stad wegkruip nie.
-