Josua 9:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Maar die Israeliete het hulle nie aangeval nie omdat die hoofmanne van die gemeenskap vir hulle ’n eed gesweer het by Jehovah,+ die God van Israel. Daarom het die hele gemeenskap van Israel teen die hoofmanne begin kla.
18 Maar die Israeliete het hulle nie aangeval nie omdat die hoofmanne van die gemeenskap vir hulle ’n eed gesweer het by Jehovah,+ die God van Israel. Daarom het die hele gemeenskap van Israel teen die hoofmanne begin kla.