Josua 10:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Daarom het die son en die maan stilgestaan totdat die nasie wraak geneem het op sy vyande. Is dit nie in die boek van Jasar+ geskryf nie? Die son het in die middel van die lug stilgestaan en was omtrent ’n hele dag lank nog sigbaar. Josua Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 10:13 Die Wagtoring,2009/3/15, bl. 32 2004/12/1, bl. 11 “Hele Skrif”, bl. 44, 45-46
13 Daarom het die son en die maan stilgestaan totdat die nasie wraak geneem het op sy vyande. Is dit nie in die boek van Jasar+ geskryf nie? Die son het in die middel van die lug stilgestaan en was omtrent ’n hele dag lank nog sigbaar.