Josua 11:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe het Jehovah vir Josua gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie,+ want omtrent hierdie tyd môre sal ek hulle aan Israel oorlewer en sal hulle almal dood wees. Julle moet hulle perde se hakskeensenings afsny+ en hulle strydwaens verbrand.”
6 Toe het Jehovah vir Josua gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie,+ want omtrent hierdie tyd môre sal ek hulle aan Israel oorlewer en sal hulle almal dood wees. Julle moet hulle perde se hakskeensenings afsny+ en hulle strydwaens verbrand.”