7 Josua en die Israeliete het die konings aan die westekant van die Jordaanrivier verslaan, van Baäl-Gad+ af in die Liʹbanon-vallei+ tot by die berg Halak,+ wat naby Seïr+ is. Daarna het Josua vir elke stam van Israel die deel van die land gegee wat hulle as ’n besitting moes kry+